Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 15:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Net soos die Vader my liefgehad het,+ het ek julle liefgehad. Bly in my liefde.

  • Efesiërs 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 en hou aan om liefde te betoon,+ net soos die Christus ook liefde aan ons* betoon het+ en homself vir ons* gegee het as ’n gawe en ’n offerande, ’n aangename geur vir God.+

  • 1 Johannes 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ons het die liefde leer ken omdat hy sy lewe* vir ons gegee het,+ en ons is onder verpligting om ons lewens* vir ons broers te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel