Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Want God het die wêreld so liefgehad dat hy sy eniggebore Seun* gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig sal word nie, maar die ewige lewe kan hê.+

  • Johannes 13:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Jesus het voor die Pasgafees geweet dat sy uur gekom het+ om hierdie wêreld te verlaat en na die Vader toe te gaan.+ Hy was lief vir sy volgelinge wat in die wêreld was, en hy het hulle tot die einde toe liefgehad.+

  • Johannes 15:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Niemand het groter liefde as iemand wat sy lewe* vir sy vriende gee nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel