-
2 Korintiërs 5:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Maar alles kom van God af, wat ons deur Christus met homself versoen het+ en ons die bediening van die versoening gegee het,+ 19 naamlik dat God deur middel van Christus ’n wêreld met homself versoen het+ en hulle oortredings nie teen hulle gehou het nie,+ en Hy het die boodskap van die versoening aan ons gegee.+
-
-
1 Johannes 2:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
-