Johannes 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ Johannes 14:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+ 1 Timoteus 2:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God en die mense:+ ’n mens, Christus Jesus,+ 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal* gegee het.+ Daar moet op die regte tyd hiervan getuig word.
12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+
6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg+ en die waarheid+ en die lewe.+ Niemand kom na die Vader behalwe deur my nie.+
5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God en die mense:+ ’n mens, Christus Jesus,+ 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal* gegee het.+ Daar moet op die regte tyd hiervan getuig word.