Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 “As julle kinders en kleinkinders het en lank in die land gewoon het en julle dan goddeloos optree deur enige soort beeld te maak+ en deur te doen wat sleg is in die oë van Jehovah julle God en hom aanstoot gee,+ 26 dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle dat julle beslis vinnig uit die land sal verdwyn wat julle in besit gaan neem nadat julle deur die Jordaanrivier getrek het. Julle sal nie lank in die land woon nie. Julle sal heeltemal vernietig word.+

  • 2 Korintiërs 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af,’ sê Jehovah,* ‘en hou op om te raak aan wat onrein is’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+

  • 1 Johannes 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Kindertjies, bly weg van afgode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel