Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 11:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Neem my juk op julle en leer by my, want ek is saggeaard en nederig van hart,+ en julle sal nuwe krag kry.

  • Romeine 12:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want deur die onverdiende goedheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle om nie meer van homself te dink as wat nodig is nie,+ maar om op ’n manier te dink wat toon dat hy verstandig is,* elkeen volgens die geloof wat God hom gegee het.+

  • Filippense 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Moenie stryerig wees+ of te veel van julleself dink nie,+ maar wees nederig* en beskou ander as hoër as julleself,+

  • 1 Petrus 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel