Johannes 17:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maak hulle heilig* deur middel van die waarheid.+ U woord is die waarheid.+ 1 Korintiërs 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God. 1 Tessalonisense 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want God het ons nie vir onreinheid geroep nie, maar vir heiligheid.+
11 En tog is dit wat party van julle was. Maar julle is skoon gewas,+ julle is geheilig,+ julle is regverdig verklaar+ in die naam van die Here Jesus Christus en met die gees van ons God.