7 Gee aan almal wat hulle toekom: Betaal belasting aan die een wat belasting vra.+ Betaal skatting* aan die een wat skatting* vra. Betoon respek aan die een wat gerespekteer wil word.+ Gee eer aan die een wat geëer wil word.+
22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan julle aardse* meesters,+ nie net om hulle tevrede te stel wanneer julle dopgehou word nie, maar met opregte harte, met vrees vir Jehovah.*