Romeine 12:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Doen julle bes, sover dit van julle afhang, om in vrede met alle mense te lewe.+ Jakobus 3:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Wat meer is, die vrug van regverdigheid word onder vreedsame toestande gesaai+ vir* dié wat vrede maak.+
18 Wat meer is, die vrug van regverdigheid word onder vreedsame toestande gesaai+ vir* dié wat vrede maak.+