Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 ’n Sagte antwoord laat woede bedaar,+

      maar harde woorde* laat woede opvlam.+

  • Galasiërs 6:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Broers, selfs al begin iemand ’n verkeerde rigting inslaan voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik volwasse is,* so iemand op ’n sagmoedige manier+ probeer reghelp. Maar wees versigtig+ dat julle nie ook in die versoeking kom nie.+

  • Titus 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 om niks slegs van enigiemand te sê nie, om nie stryerig te wees nie, maar redelik,+ en om sagmoedigheid te openbaar teenoor alle mense.+

  • 1 Petrus 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar heilig die Christus as Here in julle harte. Wees altyd gereed om julle te verdedig voor elkeen wat aandring op ’n rede vir die hoop wat julle het, maar doen dit met sagmoedigheid+ en diep respek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel