Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 “Daar is vir jou volk en vir jou heilige stad+ 70 weke* vasgestel, om die oortreding te beëindig,+ om ’n einde aan sonde te maak, om versoening te doen vir foute,+ om ewige regverdigheid te bring,+ om die visioen en die profesie te verseël+ en om die Allerheiligste te salf.

  • Hebreërs 7:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Anders as daardie hoëpriesters, hoef hy nie elke dag eers vir sy eie sondes offers te bring+ en dan vir dié van die volk nie,+ want hy het dit eens en vir altyd gedoen toe hy homself geoffer het.+

  • 1 Petrus 3:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Want Christus het eens en vir altyd vir sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle na God te lei.+ Hy is doodgemaak in die vlees,+ maar lewend gemaak in die gees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel