Numeri 14:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Hoe lank gaan hierdie volk my sonder respek behandel,+ en hoe lank gaan hulle geen geloof in my stel nie, ten spyte van al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+ Deuteronomium 32:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+
11 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Hoe lank gaan hierdie volk my sonder respek behandel,+ en hoe lank gaan hulle geen geloof in my stel nie, ten spyte van al die tekens wat ek onder hulle verrig het?+
21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+