Eksodus 34:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is, Miga 7:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Wie is ’n God soos u,wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+ Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+ 1 Johannes 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+
6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,
18 Wie is ’n God soos u,wat sondes vergewe en die oortredings+ van die oorblyfsel van sy erfdeel oorsien?+ Hy sal nie vir ewig kwaad bly nie,want dit gee hom vreugde om lojale liefde te betoon.+