Romeine 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is. 1 Petrus 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy moet wegdraai van wat sleg is+ en doen wat goed is.+ Hy moet vrede soek en dit nastreef.+