Matteus 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings op die een plek ná die ander wees.+ Lukas 21:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het hy vir hulle gesê: “Nasie sal teen nasie opstaan+ en koninkryk teen koninkryk.+
7 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings op die een plek ná die ander wees.+