Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna is Jesus deur die gees in die wildernis in gelei om deur die Duiwel+ versoek+ te word.

  • Johannes 8:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel, en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n moordenaar van die begin af,*+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, want daar is nie waarheid in hom nie. Wanneer hy ’n leuen vertel, praat hy in ooreenstemming met sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Hebreërs 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Aangesien die “jong kinders” dan vlees en bloed is, het hy ook vlees en bloed geword+ sodat hy deur sy dood die een kan vernietig wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ naamlik die Duiwel,+

  • Jakobus 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Onderwerp julle dan aan God,+ maar staan die Duiwel teë,+ en hy sal van julle af wegvlug.+

  • 1 Petrus 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Bly helder van verstand, bly wakker!+ Julle teenstander, die Duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel