Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En ek sal vyandskap+ laat ontstaan tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou nageslag*+ en haar nageslag.*+ Hy sal jou kop vergruis,*+ en jy sal hom in die hakskeen wond.”+

  • Lukas 10:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe het hy vir hulle gesê: “Ek sien dat Satan reeds soos weerlig uit die hemel geval het.+

  • Johannes 8:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel, en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n moordenaar van die begin af,*+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, want daar is nie waarheid in hom nie. Wanneer hy ’n leuen vertel, praat hy in ooreenstemming met sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • 1 Johannes 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die een wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.*+ Die Seun van God is geopenbaar met die doel om die werke van die Duiwel te vernietig.*+

  • Openbaring 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel