Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Dít is wat Jehovah sê,

      die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërmagte:

      ‘Ek is die eerste en ek is die laaste.+

      Daar is geen ander God as ek nie.+

  • Jesaja 48:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Luister na my, o Jakob, en Israel, wat ek geroep het.

      Ek is dieselfde.+ Ek is die eerste, en ek is ook die laaste.+

  • Openbaring 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga,”*+ sê Jehovah* God, “die Een wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.”+

  • Openbaring 21:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hy het vir my gesê: “Dit het gebeur! Ek is die Alfa en die Omeʹga,* die begin en die einde.+ Ek sal elkeen wat dors is, verniet uit die fontein van die water van die lewe laat drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel