Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 31
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon laai nie.

Oorsig van Spreuke

      • WOORDE VAN KONING LEMUEL (1-31)

        • “Wie kan ’n goeie vrou vind?” (10)

        • Hardwerkend (17)

        • Onderrig met liefde (26)

        • Man en kinders prys haar (28)

        • Sjarme en mooi voorkoms hou nie vir altyd nie (30)

Spreuke 31:1

Kantlynverwysings
  • +Spr 1:8; 2Ti 1:5
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:2

Kantlynverwysings
  • +1Sa 1:11, 28
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 30

Spreuke 31:3

Kantlynverwysings
  • +Ho 4:11
  • +De 17:15, 17; 1Kn 11:1-3; Ne 13:26
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 30

Spreuke 31:4

Kantlynverwysings
  • +Pr 10:17; Jes 28:7
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 30

Spreuke 31:5

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 30

Spreuke 31:6

Kantlynverwysings
  • +Ps 104:15; Mt 27:34
  • +Jer 16:7

Spreuke 31:8

Kantlynverwysings
  • +Ps 82:4

Spreuke 31:9

Kantlynverwysings
  • +De 1:16, 17; 2Sa 8:15; Ps 72:1, 2; Jes 11:4
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 30

Spreuke 31:10

Voetnote
  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings
  • +Rut 3:10, 11; Spr 12:4; 19:14
Indekse
  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,

    2016/11, bl. 3

    Ontwaak!,

    2008/1, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:11

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:13

Kantlynverwysings
  • +1Sa 2:18, 19; Tit 2:3-5

Spreuke 31:14

Kantlynverwysings
  • +2Kr 9:21
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:15

Kantlynverwysings
  • +1Ti 5:9, 10
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:16

Voetnote
  • *

    Lett. “van die vrug van haar hande”.

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:17

Voetnote
  • *

    Lett. “omgord haar heupe met krag”.

  • *

    Lett. “versterk haar arms”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 24:15, 20
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:18

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:19

Kantlynverwysings
  • +Eks 35:25
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/1, bl. 27

Spreuke 31:20

Kantlynverwysings
  • +1Sa 25:18; Spr 19:17; 1Ti 2:10; Heb 13:16

Spreuke 31:21

Voetnote
  • *

    Lett. “dubbele”.

Spreuke 31:23

Kantlynverwysings
  • +Rut 4:1; Job 29:7, 8
Indekse
  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,

    2016/11, bl. 2

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:25

Voetnote
  • *

    Of “is beklee met”.

Spreuke 31:26

Voetnote
  • *

    Lett. “die wet van lojale liefde is op haar tong”.

Kantlynverwysings
  • +Rig 13:22, 23; 1Sa 25:30, 31; Est 5:8; Tit 2:3
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:27

Voetnote
  • *

    Lett. “sy eet nie die brood van luiheid nie”.

Kantlynverwysings
  • +Spr 14:1; 1Ti 5:9, 10; Tit 2:3-5
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:28

Indekse
  • Navorsingsgids

    Gesinsgeluk, bl. 49-50

Spreuke 31:29

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:30

Kantlynverwysings
  • +2Kn 9:30; Est 1:10-12; Spr 6:25, 26
  • +Ge 24:60; Rig 5:7; 1Pe 3:3, 4
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 31

Spreuke 31:31

Voetnote
  • *

    Lett. “Gee haar van die vrug van haar hande”.

Kantlynverwysings
  • +Rut 3:10, 11
  • +Ro 16:1, 2
Indekse
  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 107

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 31:1Spr 1:8; 2Ti 1:5
Spr. 31:21Sa 1:11, 28
Spr. 31:3Ho 4:11
Spr. 31:3De 17:15, 17; 1Kn 11:1-3; Ne 13:26
Spr. 31:4Pr 10:17; Jes 28:7
Spr. 31:6Ps 104:15; Mt 27:34
Spr. 31:6Jer 16:7
Spr. 31:8Ps 82:4
Spr. 31:9De 1:16, 17; 2Sa 8:15; Ps 72:1, 2; Jes 11:4
Spr. 31:10Rut 3:10, 11; Spr 12:4; 19:14
Spr. 31:131Sa 2:18, 19; Tit 2:3-5
Spr. 31:142Kr 9:21
Spr. 31:151Ti 5:9, 10
Spr. 31:17Ge 24:15, 20
Spr. 31:19Eks 35:25
Spr. 31:201Sa 25:18; Spr 19:17; 1Ti 2:10; Heb 13:16
Spr. 31:23Rut 4:1; Job 29:7, 8
Spr. 31:26Rig 13:22, 23; 1Sa 25:30, 31; Est 5:8; Tit 2:3
Spr. 31:27Spr 14:1; 1Ti 5:9, 10; Tit 2:3-5
Spr. 31:302Kn 9:30; Est 1:10-12; Spr 6:25, 26
Spr. 31:30Ge 24:60; Rig 5:7; 1Pe 3:3, 4
Spr. 31:31Rut 3:10, 11
Spr. 31:31Ro 16:1, 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 31:1-31

Spreuke

31 Die woorde van koning Lemʹuel, die belangrike boodskap wat sy ma gegee het om hom te onderrig:+

 2 Wat moet ek vir jou sê, o my seun,

my seun wat ek in die wêreld gebring het?

Ja, wat moet ek sê, o seun van my geloftes?+

 3 Moenie jou krag op vrouens vermors nie,+

en moenie weë volg wat konings vernietig nie.+

 4 Dit is nie gepas vir konings nie, Lemʹuel,

dit is nie gepas vir konings om wyn te drink

of vir heersers om te vra: “Waar is my drankie?” nie,+

 5 sodat hulle nie drink en die wet vergeet

en die regte van die armes vertrap nie.

 6 Gee alkohol aan dié wat naby die dood is+

en wyn aan dié wat bitterlik ly.+

 7 Laat hulle drink en hulle armoede vergeet.

Laat hulle nie meer aan hulle probleme dink nie.

 8 Praat namens dié wat nie self kan praat nie.

Verdedig die regte van almal wat naby die dood is.+

 9 Praat, en oordeel regverdig.

Verdedig die regte van die hulpeloses en die armes.+

א [Alef]

10 Wie kan ’n goeie vrou vind?+

Sy is baie meer werd as korale.*

ב [Bet]

11 Haar man vertrou haar met sy hele hart,

en hy kom niks kort nie.

ג [Gimel]

12 Sy laat dit goed gaan met hom, nie sleg nie,

al die dae van haar lewe.

ד [Dalet]

13 Sy kry wol en linne,

en sy geniet dit om met haar hande te werk.+

ה [He]

14 Sy is soos die skepe van ’n handelaar,+

sy bring haar kos van ver af in.

ו [Waw]

15 Sy staan op terwyl dit nog nag is

en gee kos vir haar huisgesin

en vir haar diensmeisies hulle deel.+

ז [Zajin]

16 Nadat sy dit deeglik oorweeg het, koop sy ’n stuk grond,

en sy plant ’n wingerd van wat sy verdien het.*

ח [Get]

17 Sy is gereed om hard te werk,*+

en sy span haar in.*

ט [Tet]

18 Sy sien dat sy wins maak,

en haar lamp gaan nie uit in die nag nie.

י [Jod]

19 Sy werk met die spinstok,

en haar hande is besig met die spinwiel.+

כ [Kaf]

20 Sy steek haar handpalm uit na die hulpeloses,

en sy maak haar hand oop vir die armes.+

ל [Lamed]

21 Sy is nie bekommerd oor haar huisgesin as dit sneeu nie,

want haar hele huisgesin het warm* klere.

מ [Mem]

22 Sy maak haar eie beddegoed.

Haar klere is van linne en pers wol gemaak.

נ [Noen]

23 Haar man is bekend in die stadspoorte,+

waar hy saam met die ouermanne van die land sit.

ס [Samek]

24 Sy maak en verkoop linneklere,

en voorsien belde aan die handelaars.

ע [Ajin]

25 Sy het* innerlike krag en waardigheid,

en sy is vol vertroue oor die toekoms.

פ [Pe]

26 Sy praat met wysheid,+

en sy onderrig ander met liefde.*

צ [Tsade]

27 Sy hou toesig oor haar huishouding,

en sy is glad nie lui nie.*+

ק [Kof]

28 Haar kinders staan op en noem haar gelukkig.

Haar man staan op en prys haar.

ר [Resj]

29 Daar is baie goeie vrouens,

maar jy – jy oortref hulle almal.

ש [Sjin]

30 Sjarme kan misleidend wees, en ’n mooi voorkoms hou nie vir altyd nie,+

maar die vrou wat Jehovah vrees, sal geprys word.+

ת [Taw]

31 Beloon haar vir wat sy doen,*+

en laat haar werke haar in die stadspoorte prys.+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan