-
Sefanja 2:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Daarom, so waar as ek lewe”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, die God van Israel, “Moab sal net soos Sodom word,+ en die kinders van Ammon+ soos Gomorʹra, ’n plek vol netels en ’n soutput en ’n verlate woesteny, ja, tot onbepaalde tyd.+ Die oorblywendes van my volk sal hulle plunder, en die oorblyfsel van my nasie sal hulle in besit neem.+
-