Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hulle moet vir my ’n heiligdom maak, want ek sal in hulle midde woon.+

  • Levitikus 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal inderdaad in julle midde wandel en bewys dat ek julle God is,+ en julle sal my volk wees.+

  • Deuteronomium 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want wie is daar van alle vlees wat die stem van die lewende God+ uit die vuur hoor praat het soos ons en tog bly lewe het?

  • Psalm 46:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 God is vir ons ’n toevlug en sterkte,+

      ’n Hulp wat gedurende benoudhede maklik gevind kan word.+

  • Psalm 145:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+

      Almal wat hom in waaragtigheid aanroep.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel