Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+

  • Levitikus 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Jy moet vir die kinders van Israel sê: ‘Enige man van die kinders van Israel en enige inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling in Israel woon, wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee,+ moet vir seker doodgemaak word. Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi.

  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 2 Konings 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en hulle het sy voorskrifte en sy verbond+ wat hy met hulle voorvaders gesluit het en sy herinneringe+ waarmee hy hulle gewaarsku het, bly verwerp, en hulle het nietige afgode+ gevolg en self nietig geword,+ ja, in nabootsing van die nasies wat rondom hulle was, van wie Jehovah hulle beveel het om nie soos hulle te doen nie.+

  • Jeremia 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Verder het hulle die hoogtes van Baäl gebou+ wat in die vallei van die seun van Hinnom+ is, om hulle seuns en hulle dogters vir Molog+ deur die vuur te laat gaan,+ iets wat ek hulle nie beveel het nie,+ en ook het dit nie in my hart opgekom om hierdie verfoeilike ding te doen,+ om Juda te laat sondig nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel