Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En julle sal julle vyande beslis agternasit,+ en hulle sal inderdaad voor julle val deur die swaard.

  • Deuteronomium 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Let op jouself en gee goed ag op jou siel,+ sodat jy nie die dinge vergeet wat jou oë gesien het nie+ en sodat dit al die dae van jou lewe nie uit jou hart wyk nie;+ en jy moet dit aan jou kinders en aan jou kleinkinders bekend maak,+

  • Josua 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En terwyl hulle voor Israel weggevlug het en op die afdraand van Bet-Horon was, het Jehovah groot stene+ uit die hemel op hulle gewerp tot by Aseʹka, sodat hulle gesterf het. Daar het meer deur die haelstene gesterf as wat die kinders van Israel met die swaard doodgemaak het.

  • Josua 10:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Gevolglik het die son bewegingloos bly staan en die maan het stilgestaan, totdat die nasie hom op sy vyande kon wreek.+ Staan dit nie geskrywe in die boek van Jasar nie?+ En die son het in die middel van die hemel bly staan en het hom omtrent ’n hele dag lank nie gehaas om onder te gaan nie.+

  • Josua 10:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En Josua het die hele land van die bergstreek+ en die Negeb+ en die Sjefeʹla+ en die hange+ en al hulle konings verslaan. Hy het nie ’n oorlewende laat oorbly nie, en alles wat asemhaal,+ het hy aan vernietiging oorgegee,+ net soos Jehovah, die God van Israel, beveel het.+

  • Josua 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 van die berg Halak+ af, wat oploop na Seïr,+ en tot by Baäl-Gad+ in die valleivlakte van die Liʹbanon aan die voet van die berg Hermon,+ en hy het al hulle konings gevange geneem en hulle verslaan en hulle doodgemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel