Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘As julle egter nie na my luister en ook nie al hierdie gebooie uitvoer nie,+

  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Deuteronomium 28:63
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+

  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Lukas 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel