22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.
14 Daarom het Hebron die erfdeel geword van Kaleb, die seun van Jefunʹne, die Kenissiet, tot vandag toe, omdat hy Jehovah, die God van Israel, volkome gevolg het.+
7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.
11 Hulle het derhalwe Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba was die vader van Enak),+ dit wil sê Hebron,+ in die bergstreek van Juda,+ en sy omliggende weiveld aan hulle gegee;
11 En die dae dat Dawid oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron+ het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+