Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 27:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Vervloek is die man wat ’n gesnede beeld+ of ’n gegote beeld maak,+ iets verfoeiliks vir Jehovah,+ die maaksel van die hande van ’n hout-en-metaal-werker,+ en wat dit in ’n wegsteekplek gesit het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’)+

  • 2 Kronieke 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy het vir hom priesters aangestel vir die hoogtes+ en vir die demone in bokgedaantes+ en vir die kalwers wat hy gemaak het.+

  • Jesaja 41:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel