-
1 Konings 14:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En Jehovah sal Israel inderdaad slaan, soos die riet in die water heen en weer beweeg;+ en hy sal Israel beslis uitruk+ uit hierdie goeie land+ wat hy aan hulle voorvaders gegee het, en hy sal hulle inderdaad anderkant die Rivier+ verstrooi,+ omdat hulle hulle heilige pale gemaak het+ en Jehovah sodoende aanstoot gegee het.+
-
-
Nehemia 9:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+
-