Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • 2 Kronieke 24:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En God se gees+ het Sagariʹa,+ die seun van Joʹjada,+ die priester, omhul,+ sodat hy bo die volk opgestaan en vir hulle gesê het: “Só het die ware God gesê: ‘Waarom oortree julle die gebooie van Jehovah, sodat julle nie suksesvol kan wees nie?+ Omdat julle Jehovah verlaat het, sal hý julle verlaat.’”+

  • Hebreërs 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 “Maar my regverdige sal weens geloof lewe”,+ en “as hy terugdeins, het my siel geen behae in hom nie”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel