7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
11 Want die siel van die vlees is in die bloed,+ en ek het dit vir julle op die altaar geplaas om vir julle siel versoening te doen,+ want die bloed+ doen versoening+ deur die siel wat daarin is.
3 Hierop het koningin Ester geantwoord en gesê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my siel+ aan my gegee word op my bede en my volk+ op my versoek.