Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+

      Uit die asput hef hy ’n arme op,+

      Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+

      Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+

      En hy plaas die vrugbare land daarop.

  • Psalm 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+

      Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+

  • Psalm 89:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die hemel behoort aan u,+ ook die aarde behoort aan u;+

      Die vrugbare land en alles wat dit vul+—u het dit gegrondves.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel