Psalm 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want in hulle mond is niks betroubaars nie;+Hulle binneste is inderdaad teëspoed.+Hulle keel is ’n oop graf;+’n Gladde tong gebruik hulle.+ Psalm 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Moet my nie wegsleep saam met die goddeloses en saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+Dié wat woorde van vrede met hulle metgeselle spreek,+ terwyl daar kwaad in hulle hart is.+ Psalm 55:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+
9 Want in hulle mond is niks betroubaars nie;+Hulle binneste is inderdaad teëspoed.+Hulle keel is ’n oop graf;+’n Gladde tong gebruik hulle.+
3 Moet my nie wegsleep saam met die goddeloses en saam met dié wat skadelike dinge beoefen nie,+Dié wat woorde van vrede met hulle metgeselle spreek,+ terwyl daar kwaad in hulle hart is.+
21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+