Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy sal die sagmoediges in sy regterlike beslissing laat wandel,+

      En hy sal die sagmoediges sy weg leer.+

  • Psalm 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 “Ek sal jou insig gee en jou onderrig in die weg wat jy moet gaan.+

      Ek sal raad gee met my oog op jou.+

  • Psalm 37:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Deur Jehovah is die voetstappe van ’n man berei,+

      En in sy weg skep Hy behae.+

  • Psalm 143:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Leer my om u wil te doen,+

      Want u is my God.+

      U gees is goed;+

      Mag dit my in die land van regskapenheid lei.+

  • Spreuke 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Slaan ag op hom in al jou weë,+ en hy sal jou paaie reguit maak.+

  • Jesaja 58:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel