14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.
3 en gesê: “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.” En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
6 Die wet van waarheid was in sy mond,+ en geen onregverdigheid is op sy lippe gevind nie. In vrede en in regskapenheid het hy met my gewandel,+ en baie mense het hy van oortreding teruggebring.+