1 Samuel 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+Uit die asput hef hy ’n arme op,+Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+En hy plaas die vrugbare land daarop. 1 Kronieke 16:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde!Ook is die vrugbare land stewig gevestig:Niks sal dit ooit laat wankel nie.+ Psalm 89:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die hemel behoort aan u,+ ook die aarde behoort aan u;+Die vrugbare land en alles wat dit vul+—u het dit gegrondves.+ Jeremia 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,+ die Een wat die vrugbare land stewig gevestig het deur sy wysheid+ en die Een wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+
8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+Uit die asput hef hy ’n arme op,+Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+En hy plaas die vrugbare land daarop.
30 Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde!Ook is die vrugbare land stewig gevestig:Niks sal dit ooit laat wankel nie.+
11 Die hemel behoort aan u,+ ook die aarde behoort aan u;+Die vrugbare land en alles wat dit vul+—u het dit gegrondves.+
12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,+ die Een wat die vrugbare land stewig gevestig het deur sy wysheid+ en die Een wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+