Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+

      Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+

  • Psalm 96:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+

      Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+

      Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+

  • Handelinge 17:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel