Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Psalm 110:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+