13 “Staan op en dors, o dogter van Sion;+ want jou horing sal ek in yster verander, en jou hoewe sal ek in koper verander, en jy sal beslis baie volke vermorsel;+ en deur ’n ban sal jy hulle onregverdige wins aan Jehovah wy+ en hulle rykdom aan die ware Heer van die hele aarde.”+