Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • Psalm 89:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+

      Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+

  • Jesaja 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En as jy vir my sê: ‘Op Jehovah ons God het ons vertrou’, is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle neerbuig’?”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel