Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • Psalm 40:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Baie dinge het u gedoen,+

      O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+

      Niemand kan met u vergelyk word nie.+

      Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,

      Het dit te talryk geword om te vertel.+

  • Psalm 71:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+

      Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+

      O God, wie is soos u?+

  • Psalm 86:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      Ook is daar niks soos u werke nie.+

  • Psalm 113:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Wie is soos Jehovah ons God,+

      Hy wat sy woonplek in die hoogte maak?+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel