-
Jesaja 51:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 “Slaan julle oë op na die hemel,+ en aanskou die aarde daar onder. Want die hemel sal verstrooi word en verdwyn net soos rook,+ en soos ’n kleed sal die aarde verslyt,+ en sy bewoners sal soos ’n muggie sterf. Maar wat my redding betref, dit sal tot onbepaalde tyd bestaan,+ en my regverdigheid sal nie verbreek word nie.+
-
-
Daniël 9:24Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
24 “Sewentig weke is oor jou volk+ en oor jou heilige stad+ vasgestel, om die oortreding te beëindig+ en om aan sonde ’n einde te maak+ en om vir die ongeregtigheid versoening te doen+ en om regverdigheid vir onbepaalde tye in te bring+ en om op visioen en profeet ’n seël te druk+ en om die Heilige der Heilige te salf.+
-