Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Israel het toe boodskappers na Sihon,+ die koning van die Amoriete, gestuur en gesê:

  • Deuteronomium 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 nadat hy Sihon,+ die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, en Og,+ die koning van Basan, wat in Asʹtarot+ gewoon het, in Edreʹï+ verslaan het.

  • Deuteronomium 29:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het julle by hierdie plek gekom, en Sihon, die koning van Hesbon,+ en Og,+ die koning van Basan, het uitgetrek om ons in die geveg te ontmoet, maar ons het hulle verslaan.+

  • Josua 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons het gehoor hoe Jehovah die waters van die Rooi See voor julle laat opdroog het toe julle uit Egipte uitgetrek het,+ en wat julle met die twee konings van die Amoriete gedoen het wat aan die oorkant van die Jordaan was, naamlik Sihon+ en Og,+ wat julle aan vernietiging oorgegee het.+

  • Rigters 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Jehovah, die God van Israel, Sihon en sy hele volk in Israel se hand gegee, sodat hulle hulle verslaan het en Israel die hele land van die Amoriete, wat in daardie land gewoon het, in besit geneem het.+

  • Psalm 135:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete,+

      En Og, die koning van Basan,+

      En al die koninkryke van Kanaän,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel