1 Kronieke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe, op dié dag, het Dawid vir die eerste keer ’n bydrae+ gelewer om Jehovah te dank deur middel van Asaf+ en sy broers:+ Psalm 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+ Psalm 69:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek sal die naam van God met ’n lied loof,+En ek sal hom met danksegging groot maak.+ Jesaja 35:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+
7 Toe, op dié dag, het Dawid vir die eerste keer ’n bydrae+ gelewer om Jehovah te dank deur middel van Asaf+ en sy broers:+
7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+
10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+