Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+

  • Job 27:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Terwyl my asem nog heeltemal in my is,

      En die gees van God in my neusgate is,+

  • Jesaja 42:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het die ware God, Jehovah, gesê, die Skepper van die hemele+ en die Grootse Uitspanner daarvan;+ die Een wat die aarde+ en die opbrengs+ daarvan uitsprei, die Een wat asem+ aan die mense daarop gee,+ en gees aan dié wat daarop wandel:+

  • Sagaria 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 ’n Uitspraak:

      “Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel