14 Want ek sal vir Eʹfraim soos ’n jong leeu wees+ en vir die huis van Juda soos ’n jong maanhaarleeu. Ek, ek sal verskeur en ek sal heengaan en wegdra, en daar sal geen verlosser wees nie.+
21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie.
7 Maar deur dieselfde woord is die hemele+ en die aarde+ wat nou is, vir die vuur+ weggelê en word dit bewaar tot die dag van die oordeel+ en van die vernietiging van die goddelose mense.+