Haggai 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Sê vir Serubbaʹbel, die goewerneur van Juda:+ ‘Ek skud die hemel en die aarde.+ Openbaring 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.
9 Toe is die groot draak+ neergeslinger, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele bewoonde aarde mislei;+ hy is na die aarde neergeslinger,+ en sy engele is saam met hom neergeslinger.