1 Kronieke 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Waardigheid en prag is voor hom,+Sterkte en vreugde is in sy plek.+ Psalm 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die stem van Jehovah is kragtig;+Die stem van Jehovah is luisterryk.+ Psalm 104:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 104 Loof Jehovah, o my siel.+O Jehovah my God, u is baie groot.+Met waardigheid en prag het u u beklee,+ Psalm 145:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die glorieryke prag van u waardigheid+En die aangeleenthede van u wonderlike werke sal ek oordink.+
104 Loof Jehovah, o my siel.+O Jehovah my God, u is baie groot.+Met waardigheid en prag het u u beklee,+ Psalm 145:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die glorieryke prag van u waardigheid+En die aangeleenthede van u wonderlike werke sal ek oordink.+
5 Die glorieryke prag van u waardigheid+En die aangeleenthede van u wonderlike werke sal ek oordink.+