Psalm 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat in die hemel sit,+ sal lag;Jehovah sal hulle bespot.+ Psalm 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Op die watervloed het Jehovah gaan sit;+En Jehovah sit as koning tot onbepaalde tyd.+ Psalm 68:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Tot die Een wat ry op die hemel der hemele wat uit die ou tyd is.+Kyk! Hy laat sy stem weerklink, ’n sterk stem.+ Jesaja 66:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+
33 Tot die Een wat ry op die hemel der hemele wat uit die ou tyd is.+Kyk! Hy laat sy stem weerklink, ’n sterk stem.+
66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+