Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Let op jouself en gee goed ag op jou siel,+ sodat jy nie die dinge vergeet wat jou oë gesien het nie+ en sodat dit al die dae van jou lewe nie uit jou hart wyk nie;+ en jy moet dit aan jou kinders en aan jou kleinkinders bekend maak,+

  • Deuteronomium 29:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En tog het Jehovah julle nie ’n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor nie, tot vandag toe.+

  • Psalm 106:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat ons voorvaders in Egipte betref,

      Hulle het geen insig in u wonderlike werke getoon nie.+

      Hulle het nie aan die oorvloed van u grootse liefderyke goedhartigheid gedink nie,+

      Maar hulle het hulle opstandig gedra by die see, by die Rooi See.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel