Job 18:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Onder sal sy wortels verdroog,+En bo sal sy tak verwelk. Psalm 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U sal hulle vrug van die aarde af vernietig,+En hulle nageslag onder die mensekinders uit.+ Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Psalm 109:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat sy nageslag vir uitroeiing wees.+Laat hulle naam in die volgende geslag uitgewis word.+ Psalm 137:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+
8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+