17 “En hulle sal beslis myne word”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “op die dag dat ek ’n spesiale eiendom voortbring.+ En ek sal medelye met hulle betoon, soos ’n man medelye met sy seun betoon wat hom dien.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+